ADV-Leisure helped in the making of the new music Video Partykiehonde
As julle ooit gewonder het hoe ‘n Musiekvideo ge maak word, hier is ‘n lekker behind the scenes van die dag toe PartykieHonde geskiet was
As jy nog nie PartykieHonde se musiekvideo gekyk het nie,
kliek op die link hier onder👇👇https://GerhardSteynLoufi.lnk.to/PartykiehondeMB
Gerhard Steyn
Loufi
ADV-Leisure
Mud & Dust Moto
The Bronks ZA
#PartykieHonde